Maak Wyse KeusesVoorbeeld
![Making Wise Choices](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F831%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Ons kom elke dag voor besluite te staan — besluite wat ander en onsself beïnvloed. Dikwels is die besluit wat die maklikste voel, nie die wysste besluit nie. God se wysheid lei ons om die beste lewe moontlik te lei. Hy het belowe om vir ons sy wysheid te gee wanneer ons daarvoor vra. Dus moet ons dit soek deur aan Hom verbind te bly. Dan sal ons die lewe lei wat Hy vir ons bestem het.
In hierdie episode leer ons dat ons keuses bepaal wie ons is. Nicole neem die onwyse besluit om haar vriendin, Kaylin, oor te nooi, alhoewel haar ouers gesê het sy mag dit nie doen nie. Kyk na hierdie episode van "'n Dag Af", om te sien wat gebeur as Nicole nie 'n wyse keuse maak nie.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Making Wise Choices](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F831%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Hierdie 4-dag leesplan vir die jeug verken wat die Skrif oor wysheid sê. Volg die verloop van Nicole en haar broer Tate se eerste dag alleen by die huis waar hulle die slegte besluit neem om die bure se dogter, Kaylin, oor te nooi en die huis verwoes. Jy sal elke dag 'n Skrifgedeelte lees, na die verhaal kyk, en eerstehands 'n getuie wees van hoe belangrik dit is om wyse besluite te neem.
More
Verwante Leesplanne
![Identiteit](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F869%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Identiteit
![Hoe Om te Bid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F872%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoe Om te Bid
![Leef 'n Beter Lewensverhaal](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1331%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Leef 'n Beter Lewensverhaal
![My Super Geloof Wat in Dade Oorgaan](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F930%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
My Super Geloof Wat in Dade Oorgaan
![Hoe Om Iemand Te Word By Wie Ander Wil Wees](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1806%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoe Om Iemand Te Word By Wie Ander Wil Wees
![Hoekom Het Ek Jesus Nodig?](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F908%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Hoekom Het Ek Jesus Nodig?
![Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54919%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs
![Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54537%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding
![Delf dieper deur Romeine](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54169%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Delf dieper deur Romeine
![Voltydse Volharding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54920%2F320x180.jpg&w=640&q=75)