Liefde en die HuwelikVoorbeeld
Die woord liefde word op verskeie maniere gebruik. Maar die Een wat liefde is, bied aan ons 'n duidelike definisie in sy Woord. Hierdie deel daag ons uit om lief te hê volgens God se standaard — soos Hy ons liefhet. Dit is moeilik om na te streef en onmoontlik sonder God se liefde wat in en deur ons vloei. Nadat julle hierdie hoofstuk kliphard saam gelees het, deel met mekaar wat jou meer geliefd laat voel. Bid saam tot God om jul vermoë te vergroot om mekaar met sy liefde lief te hê.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Deur op ons huwelik te fokus, binne die konteks van die Bybel, gee ons God die geleentheid om vir ons nuwe insigte oor ons verhouding te gee en versterk ons band met mekaar. Hierdie leesplan gee vir ons verse om op te fokus en kort gedagtes om 'n bespreking saam met jou huweliksmaat aan die gang te sit en te bid. Hierdie 5-dag leesplan is 'n korttermyn toewyding om jou te help om in jou lewenslange verhouding te belê. Vir meer inligting, besoek: finds.life.church
More
Ons wil graag Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting oor Life.Church, besoek gerus hulle webtuiste: http://www.life.church