Vaste Fondament - Bou Jou Lewe op die Onwankelbare Waarheid van die Woord van GodVoorbeeld

Vaste Fondament - Bou Jou Lewe op die Onwankelbare Waarheid van die Woord van God

DAG 36 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Hoe is ons voor God geregverdig? In watter areas van jou lewe vind jy dat jy streef na God se goedkeuring en hoe kan die waarheid van regverdiging deur geloof jou help om te rus in sy genade?

2. Wat is die proses van heiligmaking? Watter spesifieke stappe kan jy hierdie week neem om jouself meer in die Woord van God te verdiep en toelaat dat sy heiligmakende werk 'n spesifieke area van jou lewe herskep?

3. Waarom is die Bybel die hoogste outoriteit vir Christene? Hoe kan jy in jou daaglikse roetine meer tyd vir die Woord van God inwerk? Watter spesifieke stappe sal jy doen om dit 'n prioriteit te maak?

4. Kan ons vertrou dat die Bybel sonder foute is? In watter areas van jou lewe moet jy meer op die waarhede van die Skrif staatmaak, eerder as op die menings van ander mense?

5. Voorsien die Bybel alles wat ons benodig vir geloof en die lewe? Waar in jou lewe het jy die lewende en aktiewe Woord van God aan die werk gesien?

Dag 35Dag 37

Aangaande hierdie leesplan

Vaste Fondament - Bou Jou Lewe op die Onwankelbare Waarheid van die Woord van God

Hunker jy na 'n dieper, meer onwankelbare geloof? Begeer jy 'n sterker fondament in jou wandel met God? In hierdie sesweeklange Bybelstudie gaan ons 30 fundamentele waarhede van die Christelike geloof ondersoek. Elke dag gaan jy in 'n Bybelse waarheid delf, van God se natuur en die outoriteit van die Skrif, tot die belangrikheid van gehoorsaamheid en die hoop op die opstanding.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://afrikaans.lovegodgreatly.com/