2 PETRUS 1:20-21

2 PETRUS 1:20-21 AFR83

Dít veral moet julle weet: geen profesie in die Skrif kan op grond van eie insig reg uitgelê word nie, want geen profesie is ooit deur die wil van 'n mens voortgebring nie. Nee, deur die Heilige Gees meegevoer, het mense die woord wat van God kom, verkondig.

Video for 2 PETRUS 1:20-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 PETRUS 1:20-21