2 Petrus 1:20-21

2 Petrus 1:20-21 AFR20

Dit moet julle veral besef: Geen profesie in die Skrif berus op eie uitleg nie. Want geen profesie is ooit deur die wil van 'n mens voortgebring nie; maar, meegevoer deur die Heilige Gees, het mense die woorde uitgespreek wat van God afkomstig is.

Video for 2 Petrus 1:20-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Petrus 1:20-21