Wat Jesus Gesê Het Oor Geld en Fisiese VoorsieningVoorbeeld

Wat Jesus Gesê Het Oor Geld en Fisiese Voorsiening

DAG 5 VAN 6

Wat Jesus, Paulus en Salomo oor geld en vrygewigheid gesê het

Lukas 6:38: "Gee, en vir julle sal gegee word: 'n goeie maat, ingestamp, geskud en propvol, sal hulle in julle hande gee. Met die maat waarmee julle meet, sal ook vir julle gemeet word."

2 Korintiërs 9:6-8: "Dink daaraan: wie karig saai, sal karig oes; en wie volop saai, sal volop oes. Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. En God is by magte om aan julle alles in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd van alles genoeg kan hê en volop kan bydra vir elke goeie werk."

Spreuke 21:13: "As jy jou ore sluit vir die hulpgeroep van ’n arm mens, sal jý ook nie antwoord kry as jý roep nie."

Gehoorsaamheid: Wat sê die Heilige Gees vir jou oor jou eie vrygewigheid?

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Wat Jesus Gesê Het Oor Geld en Fisiese Voorsiening

Geld speel 'n baie groot rol in mense se lewens. In die lewe van baie mense speel dit 'n te groot rol. Hierdie leesplan wil 'n aantal riglyne gee oor hoe ons geld moet gebruik en God se versorging vir ons behoeftes.

More

Ons wil graag Disciple4 bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://disciple4.com/