Die Beloofde MessiasVoorbeeld

Memoriseervers:
“Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee, en Hy sal as koning oor die nageslag van Jakob heers tot in ewigheid. Aan sy koningskap sal daar geen einde wees nie.” Lukas 1:32–33
Uitdaging vir die week:
Jesus is die beloofde Messias! Hy is verhewe as gevolg van wie Hy is en wat Hy gedoen het. Sy lewe, dood en opstanding gee ons ewige sekuriteit en die hoop op sy wederkoms. Kyk na sommige van die beloftes wat ons tot dusver bestudeer het en ruim tyd in om God te dank vir ‘n paar spesifieke beloftes wat tot jou hart spreek.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Wanneer God ‘n belofte maak, het Hy reeds ‘n plan om dit gestand te doen. Sy grootste belofte, om vir ons ‘n Verlosser te stuur om ons van sonde te red, word bewys deur die lewe, dood en opstanding van Jesus. In hierdie studie gaan ons dieper delf in die spesifieke messiaanse beloftes wat God aan sy volk gemaak het en hoe Jesus elkeen van hierdie beloftes vervul het.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.loveGodgreatly.com
Verwante Leesplanne

Delf dieper deur Romeine

Staan weer op

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

Voltydse Volharding
