21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 8 VAN 21

Jy begin nou week twee van jou vas! Hierdie Psalm gaan oor hoe jy met dankbaarheid, blydskap, vreugde en lofprysing in jou hart in God se teenwoordigheid moet ingaan. As jy meestal gefokus is op jou fisieke swaarkry en laste wat jy in gebed aan God bring, bring dan vandag net tyd deur om vol vreugde in die Here te wees. Skryf die dinge neer wat jou vandag vreugde bring. Sing 'n lofsang tot Hom. Bid dat God 'n dringendheid by jou sal wakker maak om deur te druk en te sien wat God vir jou in die hemel bewaar.
Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor die verloop van 21 dae 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en vrae vir nadenke. Vir meer inhoud, gaan na www.finds.life.church.

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.