21-Dae VasVoorbeeld
Veertig dae van niks? Beswaarlik. As ons kyk na die gebeure wat op hierdie tydperk gevolg het, het Jesus sterker as ooit daaruit gekom. Hoe versterk die vas jou? Spartel en sukkel jy? Jy ervaar dalk nie die uitkoms wat jy verwag het nie. Vra vir God om jou deur dieselfde soort voorbereiding, krag en doelgerigtheid te lei wat Jesus tydens sy vastyd ontvang het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor die verloop van 21 dae 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en vrae vir nadenke. Vir meer inhoud, gaan na www.finds.life.church.
More
We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.