21-Dae VasVoorbeeld
Hierdie hoofstuk het 'n paar uitdagings wat jou skuldig kan laat voel —een daarvan is vir jou om jou geloof deur dade te bewys. Moenie net God se Woord oordink nie — doen wat dit sê. Jy begin nou die tweede helfte van jou vastyd. Dink na of jou vas gekenmerk word deur meer te luister of meer te doen? Vra God vir wysheid om te verstaan waarheen Hy jou wil lei tydens hierdie tweede helfte van jou vas.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor die verloop van 21 dae 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en vrae vir nadenke. Vir meer inhoud, gaan na www.finds.life.church.
More
We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.