21-Dae VasVoorbeeld

21 Day Fast

DAG 6 VAN 21

Hierdie is 'n boodskap van God af vir sy mense wat gefrustreerd was met Hom oor sy gebrek aan reaksie op hul vas. Dit is maklik om vas te verwar met 'n hongerstaking om God te laat doen wat jy wil hê. Hierdie hoofstuk sê egter wat Hy wil hê. Bid dat God jou ervaring met honger en ongemak sal gebruik om jou siening permanent te verander oor hulle wat oral in die wêreld verlore en behoeftig is. Bid dat God jou sal leeg maak van alles wat jy is en vol maak met alles wat Hy is.
Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

21 Day Fast

Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie leesplan sluit 'n verskeidenheid Skrifgedeeltes oor vas in en ander wat jou aanmoedig tot nadenke, en om nader aan God te kom. Jy sal oor die verloop van 21 dae 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en vrae vir nadenke. Vir meer inhoud, gaan na www.finds.life.church.

More

We'd like to thank Life.Church for their generosity in providing the structure for the 21 Day Fast reading plan.