'n Moeë Wêreld Juig — 'n Advent-leesplanVoorbeeld

Die wiele word aan die rol gesit vir die koms van Jesus met 'n aankondiging aan 'n jong maagdelike meisie. God was op die punt om die Verlosser te stuur en Hy het gekies om dit deur haar te doen. Sjoe, om in Maria se skoene te wees. 'n Ongelooflike verantwoordelikheid wat aan 'n tiener gegee word.
God het egter presies geweet wat Hy doen, en Maria was die persoon vir die werk. Laat ons nie vergeet dat God nou en altyd nog 'n plan het. 'n Plan wat alles ten goede laat uitwerk. Maria het geen idee gehad hoe dit sou wees nie, maar haar toekomstige pyn en vreugde was in goedheid toegedraai. En so ook vir ons. Net omdat Jesus gekom het.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Moenie jou fokus oor die rede van die Kerstydperk verloor nie — Jesus. Om Advent te vier is 'n pragtige manier om Christus sentraal in die vakansie te hou en in hierdie leesplan gaan jy 'n reis deur die Skrif neem om ons Koning te aanbid met daaglikse Bybel lesings en oordenkings.
More
Verwante Leesplanne

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Delf dieper deur Romeine

Staan weer op

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Voltydse Volharding
