'n Moeë Wêreld Juig — 'n Advent-leesplanVoorbeeld

In vandag se gedeelte lees ons dat God Josef gewaarsku het en die gesin na Egipte gestuur het om die seun te beskerm en profesie te vervul. Jesus het gekom, en God het 'n weg gemaak waar geen mens of kwaad die oorwinning kon keer nie!
Geen mens kan wat God in jou lewe wil doen stop nie! Neem vandag tyd om sy soewereiniteit en beskerming te vier.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Moenie jou fokus oor die rede van die Kerstydperk verloor nie — Jesus. Om Advent te vier is 'n pragtige manier om Christus sentraal in die vakansie te hou en in hierdie leesplan gaan jy 'n reis deur die Skrif neem om ons Koning te aanbid met daaglikse Bybel lesings en oordenkings.
More
Baie dankie aan Brittany Rust wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek asseblief https://www.brittanyrust.com vir meer inligting
Verwante Leesplanne

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Delf dieper deur Romeine

Staan weer op

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Voltydse Volharding
