'n Moeë Wêreld Juig — 'n Advent-leesplanVoorbeeld

Ons word in hierdie gedeelte aan twee dinge oor Jesus herinner: Hy is die lig van die wêreld en die Woord wat vlees geword het. Hy is inherent 'n geskenk aan ons almal. Want deur sy lig het ons lewe (vers 4). Omdat Hy die Woord is, is Hy die persoonlike wysheid van God. Deur Christus het ons beide lewe en waarheid. En tog, so baie het en ontken steeds albei, ongelukkig.
Onthou hierdie vakansietydperk, dat toe Jesus gekom het, het hy gekom in lewe, waarheid en genade om jou van jou sondes te red. Dis iets om te vier!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Moenie jou fokus oor die rede van die Kerstydperk verloor nie — Jesus. Om Advent te vier is 'n pragtige manier om Christus sentraal in die vakansie te hou en in hierdie leesplan gaan jy 'n reis deur die Skrif neem om ons Koning te aanbid met daaglikse Bybel lesings en oordenkings.
More
Verwante Leesplanne

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding

Voltydse Volharding

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Staan weer op

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

BibleProject | Hemel en Aarde op die Berg

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

Delf dieper deur Romeine

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?
