'n Moeë Wêreld Juig — 'n Advent-leesplanVoorbeeld
Nadat Jesus die dood oorwin het, het Hy veertig dae op aarde deurgebring, en daarna het Hy opgevaar na die hemel. Terwyl Hy dit gedoen het, is daar voorspel dat Hy eendag weer sou terugkeer.
Oor die afgelope twee weke het ons gedeeltes in die Bybel verken wat vertel het van Christus se koms duisende jare gelede. In die volgende twee weke, terwyl ons Advent vier, sal ons kyk na die koms van Christus wat nog moet plaasvind — sy Wederkoms.
Ons God is nooit klaar met dié wat Hom liefhet nie. Hy trek hulle nader en neem hulle van heerlikheid tot heerlikheid. God het 'n plan vir jou, vriend!
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Moenie jou fokus oor die rede van die Kerstydperk verloor nie — Jesus. Om Advent te vier is 'n pragtige manier om Christus sentraal in die vakansie te hou en in hierdie leesplan gaan jy 'n reis deur die Skrif neem om ons Koning te aanbid met daaglikse Bybel lesings en oordenkings.
More