'n Moeë Wêreld Juig — 'n Advent-leesplanVoorbeeld

A Weary World Rejoices — an Advent Reading Plan

DAG 3 VAN 28

Jesus was altyd daar; lank voordat die aarde gevorm is. Hy is van ewigheid tot ewigheid. Terwyl Hy ewig is, was daar 'n tyd wat mense gewag het op sy koms op die aarde. Miga 5 gee ons 'n blik op sy koms — Hy sou in Betlehem gebore word.

Ons word daaraan herinner dat daar onder sy gesag en heerskappy vrede en vreugde is. Ons Jesus is 'n goeie herder wat wonderlik, liefdevol sorg vir sy kudde. Rus vandag in daardie kennis; jy word deur die Verlosser versorg.

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

A Weary World Rejoices — an Advent Reading Plan

Moenie jou fokus oor die rede van die Kerstydperk verloor nie — Jesus. Om Advent te vier is 'n pragtige manier om Christus sentraal in die vakansie te hou en in hierdie leesplan gaan jy 'n reis deur die Skrif neem om ons Koning te aanbid met daaglikse Bybel lesings en oordenkings.

More

Baie dankie aan Brittany Rust wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek asseblief https://www.brittanyrust.com vir meer inligting