Kies God, Nie Die Wêreld NieVoorbeeld
![Kies God, Nie Die Wêreld Nie](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F32558%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Memoriseervers:
“Ek is by jou en Ek sal jou beskerm waar jy ook al gaan. Ek sal jou na hierdie land toe terugbring. Ek sal jou nie in die steek laat nie. Ek sal doen wat Ek jou beloof het.”
Genesis 28:15
Uitdaging Vir Die Week:
God het ‘n verbond met Abraham gesluit en hom ‘n groot belofte gegee. Lees hierdie week Genesis 15 en let op die belofte wat God aan Abraham en sy nageslag gemaak het. Hoe sien jy in hierdie week se verse hoe God sy belofte aan Abraham se nageslag deur Jakob vervul het?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Kies God, Nie Die Wêreld Nie](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F32558%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
"Kies God, Nie Die Wêreld Nie" bestudeer die lewens van twee mans, Jakob en Josef, hul gesinne en die keuses waarvoor hulle te staan gekom het. Jakob en Josef het albei ‘n spesifieke belofte van God ontvang, maar hulle het hul geloof baie anders uitgeleef. In hierdie Bybelstudie gaan ons ook ontdek hoe God se beloftes aan sy mense nooit onvervuld bly nie, selfs al verbrou hulle dikwels.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://lovegodgreatly.com/