VriendskapVoorbeeld

Vriendskap

DAG 30 VAN 43

Memoriseervers:

Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is. 

Lukas 19:10


Uitdaging vir die week:

Jesus het verkillende groepe binne sy volgelinge en vriende gehad: die groot groep dissipels, die twaalf apostels en Petrus, Jakobus en Johannes. Hoe kan ons sy voorbeeld van intimiteit in vriendskappe volg? Hoe kan jy hierdie beginsels in jou eie lewe verwesenlik sonder om eksklusief te wees?

Dag 29Dag 31

Aangaande hierdie leesplan

Vriendskap

Ons is geskep vir gemeenskap en vriendskap. God het die mensdom geskep in die konteks van 'n verhouding met Homself en met ander. Al lyk dit eenvoudig en pynvry om alleen deur die lewe te gaan, is ons bedoel om in gemeenskap te wandel. Ons kan nie sonder mekaar oorleef nie. Die manier waarop ons vir mekaar omgee en mekaar se laste dra, toon Christus se liefde aan die wêreld.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com