Herontdek die KersfeestydVoorbeeld
So Geliefd
Blootstelling:
Oukersaand is die laaste dag van Advent. Een vers som dit die beste op. Lees Johannes 3:16. Maak 'n baie groot plakkaat daarvan, soos 'n mens by sportbyeenkomste sien, en hang dit voor jou huis.
Verkenning:
Voel jy vandag só geliefd?
Uitdrukking:
Sê die vers hardop. Memoriseer dit as jy dit nog nie gedoen het nie. Wat was jou beste oomblik as volgeling van Jesus? Wat was jou slegste oomblik as volgeling van Jesus?
Belewenis:
Dink na oor jou ervarings tydens hierdie Kersfeestyd. Woon 'n Oukersaand aanbiddingsdiens saam met vriende en familie by.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te voltooi. Dit sluit oordenkingsvrae en aksie-stappe in om Christus elke dag die middelpunt van jou lewe te maak. Geskik vir individue, gesinne en klein groepies.
More
Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.