Herontdek die KersfeestydVoorbeeld

Rediscovering the Christmas Season

DAG 23 VAN 25

Hy Kom Weer

Blootstelling:
Lees sommige gelykenisse wat Jesus vertel het oor sy wederkoms.

Verkenning:
Wat dink jy is die sleutelgedagte van die hoofstuk? Jy het baie gedoen om gereed te maak vir Kersfees. Wat kan jy doen om gereed te wees vir die tweede Advent?

Uitdrukking:
Hoe maak jy gereed vir Jesus se wederkoms? Bespreek met vriende of familie of skryf neer wat jy wil doen om gereed te wees vir daardie dag.

Belewenis:
Hoe anders sou jou lewe vandag wees as jy geglo het dat Jesus om middernag terugkom? As jy aan iets kan dink wat jy anders sou doen, gaan doen dit nou.
Dag 22Dag 24

Aangaande hierdie leesplan

Rediscovering the Christmas Season

Begin 'n nuwe Kersfeestradisie met 'n nie-tradisionele verandering van die Adventstyd. 1 Desember is 'n ideale dag om hierdie avontuur te begin, maar as jy vroeër begin, het jy meer tyd om dit op 'n stadiger pas te voltooi. Dit sluit oordenkingsvrae en aksie-stappe in om Christus elke dag die middelpunt van jou lewe te maak. Geskik vir individue, gesinne en klein groepies.

More

Baie dankie aan Life.Church se vrygewigheid om die struktuur vir hierdie leesplan, Herontdek die Kersfeestyd te verskaf. Om meer oor Life.Church te wete te kom, besoek hulle webtuiste by www.life.church.