Die Beter LeesplanVoorbeeld

The Better Reading Plan

DAG 14 VAN 28

In Spreuke 15 en Psalm 37 vind ons nog gedagtes oor die beter keuse om met minder te leef, soos Spreuke 15:16 dit stel: "Liewer min hê en die Here dien as groot rykdom en bekommernis daaroor." Met ander woorde, dit is baie beter om min te hê saam met God, as baie sonder Hom.
Dag 13Dag 15

Aangaande hierdie leesplan

The Better Reading Plan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag-tot-dag lewe kan verbeter? Die Woord van God is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag leesplan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van om net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church