Die Beter LeesplanVoorbeeld

Hoekom is wysheid die beter keuse? Salomo gaan voort om die voordele van wysheid in Spreuke 3 te deel.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag-tot-dag lewe kan verbeter? Die Woord van God is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag leesplan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van om net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.
More
Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church
Verwante Leesplanne

Heilige Emosies - Bybelse Antwoorde vir Elke Uitdaging

Sielsontgiftiging

Glo God Is Goed — Ongeag

Daaglikse Oordenkings met Greg Laurie

Span Jou Tyd In Vir God

Elisa: Die Verhaal Van Ongelooflike Geloof

Hoog tyd

Geanker in geloof

Vir Nuwe Volgelinge Van Jesus - 30 Bybelstudies
