Die Beter LeesplanVoorbeeld

The Better Reading Plan

DAG 22 VAN 28

Ons moet die goeie laat gaan om dít aan te gryp wat beter is. Om 'n beter lewe te lei, vertel Spreuke 22:1 ons dat ons moet besef 'n goeie naam is begeerliker as groot rykdom. Dit is beter vir ons om 'n lewe van integriteit te leef. Hierdie week gaan jy lees wat die Woord van God sê oor hoe belangrik dit is om met 'n goeie naam en met integriteit te lewe.
Dag 21Dag 23

Aangaande hierdie leesplan

The Better Reading Plan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag-tot-dag lewe kan verbeter? Die Woord van God is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag leesplan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van om net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church