Die Beter LeesplanVoorbeeld

The Better Reading Plan

DAG 23 VAN 28

In Handelinge 10 vind ons 'n voorbeeld van 'n man genaamd Kornelius wat vir sy integriteit bekend was.
Dag 22Dag 24

Aangaande hierdie leesplan

The Better Reading Plan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag-tot-dag lewe kan verbeter? Die Woord van God is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag leesplan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van om net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church