Die Beter LeesplanVoorbeeld

The Better Reading Plan

DAG 13 VAN 28

Die boek Spreuke het goeie idees oor die waarde van vergenoegdheid met minder, soos in Spreuke 13:7 wat vir ons sê dat 'n eenvoudige lewe 'n vól lewe is.
Dag 12Dag 14

Aangaande hierdie leesplan

The Better Reading Plan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag-tot-dag lewe kan verbeter? Die Woord van God is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag leesplan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van om net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church