Die Beter LeesplanVoorbeeld

The Better Reading Plan

DAG 10 VAN 28

Hoe begin 'n mens om vergenoegd met minder te lewe? Begin met Jesus se gelykenis van die ryk dwaas in Lukas 12. Moenie groter skure bou om plek te maak vir al die onnodige dinge in jou lewe nie. Gooi eerder dinge weg asof jou lewe daarvan afhang. Daar is geen rede om bekommerd te wees en jou vertroue op dinge te plaas wat nie saak maak nie, want God beloof om in jou behoeftes te voorsien.
Dag 9Dag 11

Aangaande hierdie leesplan

The Better Reading Plan

Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag-tot-dag lewe kan verbeter? Die Woord van God is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag leesplan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van om net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.

More

Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church