Nuwe Dag, Nuwe JyVoorbeeld
Liefde: jou Eerste Prioriteit
Waar pas liefde op jou lys van prioriteite in? Jesus het gese, "'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhe; soos Ek julle liefgehad het..."(JOHANNES 13:34, '33-'53-vertaling). Dit lyk vir my of Jesus bedoel het dat liefde die belangrikste ding is waarop ons moet konsentreer. Die apostel Paulus konstateer dat "geloof, hoop, liefde bly... maar die grootste hiervan is die liefde" (1 KORINTHIERS 13:13).
Liefde behoort nommer een op ons geestelike prioriteitslys te wees. Ons moet die liefde bestudeer, bid oor die liefde, en die vrug van die liefde kweek deur ander lief te he. God is liefde, dus wanneer ons wandel in Sy liefde, bly ons in Hom.
Omdat ons wandel in God se liefde deur dit te ontvang en te betoon, moet ons onsself nie bedrieg deur te dink ons kan God liefhe en ander mense haat nie. (SIEN 1 JOHANNES4:20) Dit het my omtrent vyf en veertig jaar geneem om agter te kom my prioiriteite was deurmekaar en dat ek liefde nie die belangrikste ding in my lewe gemaak het nie. Die toewyding om te leer hoe om in liefde te wandel is die beste besluit was ek as Christen ooit gemaak het.
Uit die boek Nuwe Dag, Nuwe Jy deur Joyce Meyer. Kopiereg 2007 deur Joyce Meyer. Gepubliseer deur FaithWords . Alle regte voorbehou.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Dit is so belangrik hoe jy daardie eerste gedagtes van jou dag spandeer - selfs net 'n paar minute elke oggend met God is jou geleentheid om op die regte voet te begin en 'n positiewe toon daar te stel. Nuwe Dag, Nuwe Jy gee jou daardie geleentheid. In hierdie opwindende toewyding, saamgestel uit verskeie van Joyce se gewildste boeke, sal jy 'n vars woord van God ervaar vir elke dag van die jaar. Voor jy die uitdagings aandurf wat die lewe mag bring, begin elke dag met bemoediging en krag, herinnering van God se genade, en God se perspektief. Word die nuwe jy wat elke nuwe dag kan bring!
More
We would like to thank Joyce Meyer Ministries for providing this plan. For more information, please visit: www.joycemeyer.org