Handelinge - In Sy Krag: Gister en VandagVoorbeeld

Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandag

DAG 44 VAN 44

Dankie dat jy hierdie studie saam met ons gevolg het. 

Love God Greatly is 'n wêreldwye bediening. Dit is ons begeerte om elke vrou in elke land te help om toegang tot God se Woord in haar eie taal te hê. 

Ons Bybelstudies word tans in meer as 20 tale vertaal en deur Love God Greatly se Bybelstudiehulpbronne, is daar honderde Bybelstudie gemeenskappe wêreldwyd gevestig, waar vroue saam Bybelstudie doen, saam groei in God se Woord en mekaar ondersteun en versterk.  

Besoek gerus ons webtuiste: 

https://lovegodgreatly.com/

Dag 43

Aangaande hierdie leesplan

Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandag

In Sy Krag: Gister en Vandag, is 'n in-diepte studie van die boek Handelinge. Soos ons die vroeë kerk en die verspreiding van die evangelie bestudeer, hoop ons om bemoediging en krag te vind om voort te gaan om die evangelie in ons invloedsfere te versprei. God het die vroeë kerk bemagtig om die evangelie elke dag te versprei en Hy doen dieselfde vir ons, selfs nou.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/