Handelinge - In Sy Krag: Gister en VandagVoorbeeld
![Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandag](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F20552%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Lees: Handelinge 14
SOAP: Handelinge 14:21–23
Paulus en Barnabas was daartoe verbind om die evangelie te versprei. Selfs nadat Paulus gestenig en vir dood agtergelaat is, het hy voortgegaan om die evangelie te verkondig. Hy is selfs terug na die stad waar hy gestenig is, om die evangelie te verkondig aan diegene wat dit nog nie gehoor het nie.
Paulus se moed om die evangelie te verkondig te midde van vervolging, het sy ongelooflike geloof en sy toewyding aan die verspreiding van die evangelie getoon. Sy dapperheid het die gelowiges versterk en hulle aangemoedig om ook aan te hou werk vir die evangelie.
Paulus was sterk bemagtig deur die Heilige Gees. Daar was geen manier waarop hy die vervolging wat hy verduur het, sou kon verduur sonder dat die Gees van God in hom woon en hom elke dag lei nie. Selfs te midde van die swaarkry waarmee hulle te kampe gehad het, het die vroeë kerk die opofferings verstaan wat hulle sou moes maak, sodat die evangelie kon voortgaan om te versprei. Hulle het mekaar aan die Here toevertrou en erken dat net Hy alleen hulle veiligheid en beskerming was.
Here God, ek dank U vir die voorbeeld van die vroeë kerk. Ek prys U vir die manier waarop U hulle bemagtig en beskerm het en toegelaat het dat die evangelie oor die hele wêreld kon versprei. Help my om dieselfde moed en vertroue in u beskerming te hê, terwyl ek die roeping uitvoer wat U my gegee het. Amen.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Handelinge - In Sy Krag: Gister en Vandag](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F20552%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
In Sy Krag: Gister en Vandag, is 'n in-diepte studie van die boek Handelinge. Soos ons die vroeë kerk en die verspreiding van die evangelie bestudeer, hoop ons om bemoediging en krag te vind om voort te gaan om die evangelie in ons invloedsfere te versprei. God het die vroeë kerk bemagtig om die evangelie elke dag te versprei en Hy doen dieselfde vir ons, selfs nou.
More
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/ |
Verwante Leesplanne
![Jesus, Ons Alles. 'n Studie Van Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F22052%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Jesus, Ons Alles. 'n Studie Van Hebreërs
![Ewige Verbond](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F22651%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ewige Verbond
![Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 Johannes](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F21250%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ken die Liefde - 'n Studie van 1, 2 en 3 Johannes
![Romeine: Ervaar die Krag van Lewensveranderende Geloof](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F20926%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Romeine: Ervaar die Krag van Lewensveranderende Geloof
![Ervaar God se almag en teenwoordigheid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F21771%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ervaar God se almag en teenwoordigheid
![Vrygespreek](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F21045%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Vrygespreek
![Gebede wat God altyd verhoor](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F21043%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Gebede wat God altyd verhoor
![Seën vir jou siel](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F22624%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Seën vir jou siel
![Lig - Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van God](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F25874%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Lig - Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van God
![Vrug: 'n Onvergeetlike lewe](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F21262%2F320x180.jpg&w=640&q=75)