Rig Jou Gees AfVoorbeeld

Train Your Spirit

DAG 5 VAN 8

Voeg meer van God by. Neem meer eie-ek weg.

Terwyl Samuel rustig op sy bed gelê het, het hy gehoor dat God hom roep! Ons kan God ook hoor wanneer ons al die afleidings om ons uitskakel. Dit is nie verkeerd om pret te hê terwyl ons speletjies speel of met vriende gesels nie. Hierdie dinge kan egter ons aandag aflei en verhoed dat ons tyd afstaan om na God te luister. Om dinge waarvan ons hou vir 'n klein rukkie prys te gee, soos om pret te hê met vriende of om jou gunsteling verhaal op die televisie te kyk, kan tyd maak sodat ons op God kan fokus en met Hom 'n verbintenis maak!

Gesels daaroor: Vertel vir iemand wat jy bereid is om prys te gee sodat jy meer na God kan luister!

Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Train Your Spirit

Wanneer jy ja sê vir Jesus, dan kies jy om Hom die leier van jou HELE lewe te maak! Maar hoe kom jy nader aan Hom? Jy moet jou gees afrig. Hierdie leesplan sal jou daarmee help!

More

Ons wil graag vir LifeKids.tv bedank dat hulle hierdie plan voorsien het. Vir verdere inligting besoek asseblief: www.life.church