Rig Jou Gees AfVoorbeeld

Moet nie net probeer nie. Oefen!
Ons het alreeds God se liefde en aanvaarding. Ons kan oefen om sterker te word sodat ons die krag kan hê om soos Hy te lewe en lief te hê, nie sodat Hy ons liewer kan hê nie.
Net soos wat 'n hardloper vinnig hardloop om die resies te wen en 'n atleet hard oefen om sterker te word, kan ons nader aan God groei wanneer ons doelbewus ons gees oefen! Ons kan leer om toegang tot God se krag te kry wanneer ons die Bybel lees, bid en tyd daaraan wy om na God te luister. Ons kan op God se krag staatmaak om ons te help om dit te doen!
Gesels Daaroor: Op watter maniere kan jy jou gees oefen?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Wanneer jy ja sê vir Jesus, dan kies jy om Hom die leier van jou HELE lewe te maak! Maar hoe kom jy nader aan Hom? Jy moet jou gees afrig. Hierdie leesplan sal jou daarmee help!
More