Geloof In Plaas van Vrees in Die PandemieVoorbeeld

Faith Instead of Fear in The Pandemic

DAG 1 VAN 5

Moenie Bang Wees Nie

As al wat jy hoor, slegte dinge is, is dit moeilik om nie bang te raak nie. Tog sê die Bybel God is in beheer en jy moet op Hom vertrou. Dit is my begeerte, terwyl jy na vandag se oordenking luister, dat jy bemoedig sal word om vol vertroue te leef en te vertrou dat die Here by jou is gedurende moeilike tye.  

LEWENSTOEPASSINGSVRAE 

  • Neem 'n oomblik om na te dink hoe jy die Coronavirus pandemie hanteer. 
  • Hoe goed hanteer jy dit regtig op 'n skaal van 0 tot 10? (0 = pure paniek … 10 = volkome vrede en vertroue) 
  • Wat is die spesifieke dinge waaroor jy bekommerd is? 
  • Lees die hele Psalm 34 … maak 'n lys van die drie belangrikste beloftes wat jy God, deur sy woord, in jou hart hoor spreek. 
  • Neem bietjie tyd om oor jou spesifieke bekommernisse te bid.    


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Faith Instead of Fear in The Pandemic

In 'n tyd waarin vrees baie harte aangryp — selfs die harte van diegene wat in Jesus glo — is dit tyd om standpunt in te neem. Dit is tyd om in ons geloof vrymoedig te wees en om die lig van Jesus se liefde in die harte van diegene rondom ons te laat skyn. Sluit aan by Berni Dymet van Christianityworks, wat die woord van God duidelik maak, sodat die Heilige Gees jou 'n stille vertroue kan gee.

More

Baie dankie aan Christianityworks wat hierdie leesplan verskaf het.Vir meer inligting besoek asseblief: https://christianityworks.com/