OpgestaanVoorbeeld

Opgestaan

DAG 8 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Waarom is die opstanding belangrik?

2. Hoe is die opstanding sentraal tot die Christelike geloof?

3. Waarom is ons geloof nutteloos as Christus nie uit die dood opgewek is nie?

4. Maak die opstanding van Jesus 'n verskil in jou daaglikse lewe? Hoekom of hoekom nie?

5. Waarom is dit belangrik om te weet dat ons as Christene 'n fisiese, liggaamlike opstanding op dieselfde manier sal beleef as wat Christus beleef het?

Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Opgestaan

Hy het opgestaan! Hy het regtig opgestaan! Hierdie studie delf diep in die opstanding van Jesus en ondersoek die maniere waarop die grootste wonderwerk die geskiedenis verander het, die mensdom verander het en ons verander. Die opstanding verander ons fisies, geestelik, wettiglik, verstandelik, sosiaal en vir ewig en ons sien daarna uit om elkeen van hierdie in diepte te bestudeer.

More

Ons bedank Lief God God vir die feit dat ons hierdie plan voorsien het. Besoek gerus vir meer inligting: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/