Nader tot GodVoorbeeld

Nader tot God

DAG 30 VAN 43

Memoriseer Psalm 19:13-14: 

Wie sien sy eie dwalinge raak?
Moet my tog nie straf vir sondes wat ek onwetend gedoen het nie.
Weerhou my van my opsetlike sondes, laat hulle nie oor my heers nie.
Dan sal ek onberispelik wees en vry van hierdie groot sonde. 

 

Dag 29Dag 31

Aangaande hierdie leesplan

Nader tot God

"Nader tot God: Leer om God se woord te bestudeer", sal jou lei deur Bybelstudiemetodes, en jou die hulpmiddels gee om jou te help groei in jou begrip van God se woord. Soos ons die belangrikheid van memorisering, waarneming, interpretasie, toepassing en gebed leer, sal ons begin om God se woord op nuwe wyses te sien en te verstaan.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/