Nader tot GodVoorbeeld

Nader tot God

DAG 29 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Wat gee waarde aan God se opdragte en wette?

2. Wat is die beloning wat aan ons belowe word wanneer ons gehoorsaam is aan die woord van God?

3.  Toe Jesus deur die duiwel in die versoeking gestel is, waarop het Hy staatgemaak?

4.  Wat leer Jesus se ontmoeting met die duiwel ons oor die belangrikheid daarvan om God se woord te ken en te memoriseer?

5.  Waarom is dit belangrik om God se Woord met ander, veral ander gelowiges, te bespreek? 

6. Hoe is die woord van God 'n manier om ander te bemoedig?

Dag 28Dag 30

Aangaande hierdie leesplan

Nader tot God

"Nader tot God: Leer om God se woord te bestudeer", sal jou lei deur Bybelstudiemetodes, en jou die hulpmiddels gee om jou te help groei in jou begrip van God se woord. Soos ons die belangrikheid van memorisering, waarneming, interpretasie, toepassing en gebed leer, sal ons begin om God se woord op nuwe wyses te sien en te verstaan.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/