SaligsprekingeVoorbeeld

Saligsprekinge

DAG 15 VAN 43

Oordenkingsvrae:

1. Wat is sagmoedigheid?

2. Wat beteken dit om die nuwe aarde te ontvang? Watter rol speel sagmoedigheid in hierdie erfenis?

3. In Numeri 12:3 lees ons dat Moses een van die sagmoedigste mans op aarde was. Wat doen hy om sagmoedigheid te illustreer?

4. Watter eienskappe van ‘n sagmoedige persoon begeer jy meer van in jou lewe?

5. Hoe kan ons groei in sagmoedigheid?

 

Hoe het dit gegaan met die memorisering van Week 2 se vers?

Dag 14Dag 16

Aangaande hierdie leesplan

Saligsprekinge

Die Saligsprekinge bied diepe insig oor hoe om die Christelike lewe te leef. Dit bied vertroosting vir die onderdruktes, wysheid vir die onskuldiges en hoop vir die vermoeides. Dit bied vandag steeds troos, wysheid en hoop vir volgelinge van Christus. Ons leer waarheid uit die woorde wat Jesus 2000 jaar gelede gespreek het, soos ons streef om ons lewens te leef in die lig van die komende Koninkryk van God.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans/