Hernuwe Jou Huwelik in 31 DaeVoorbeeld

31 Day Marriage Reset

DAG 23 VAN 31

Vader, beskerm my asseblief teen alles wat my verhouding met U of my huweliksmaat in gedrang bring.

•••

Kan jy aan 'n tyd dink waar iets wat nie moes gebeur het nie, ook nie sóú gebeur het as jy nie jouself in 'n sekere situasie geplaas het nie? Ek kan aan baie sulke tye in my lewe dink. Soms is daar dinge wat maklik vermy kan word deur bloot 'n persoon, plek of ding te vermy. Dit is egter so belangrik dat ons God se leiding vra. Vra God om jou te help om mense, plekke en dinge te vermy wat nie jou huweliksmaat sal eer nie, en nog belangriker, jou liefde vir Jesus en jou dankbaarheid vir die kruis in gedrang sal bring nie. Moenie jou verhouding met jou huweliksmaat of met God in gedrang bring vir iets wat die Satan geklee het in tydelike bevrediging, maar wat in werklikheid net hartseer bring nie. 

Dag 22Dag 24

Aangaande hierdie leesplan

31 Day Marriage Reset

Het jy 'n hupstoot in jou huwelik nodig? Raak verdiep in die Skrif en mekaar vir 31 opeenvolgende dae en kyk hoe Jesus verskyn!

More

Baie dankie aan Stonecreek Church wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.stonecreek.church vir meer inligting.