Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

HOE OM "GRENSE" IN ONS LEWENS TE STEL
Die apostels van die vroeë kerk het dit onmoontlik gevind om alles te doen wat hulle moes doen. Hulle was oorval met al die versoeke om die gelowiges te bedien. Hulle het besef wat aan die gebeur was en het goddelike manne aangestel om party van hulle verantwoordelikhede oor te neem. Hulle het Stefanus en nog ander manne gekies om die daaglikse dienste te verrig. Sodoende kon hulle meer tyd hê om "te bid en om die Woord van God bekend te maak" (Handelinge 6:4 DB).
Hoe dikwels laat jy na om te bid of om die Woord te bedien, as gevolg van die eise van ander mense? Is daar sekere take wat jy kan delegeer?
As jy jou tyd saam met God afskeep om tyd aan jou gesin te gee, kan dit jou leeg en oneffektief laat voel. Jy moet geestelik gesond bly sodat jy sterk kan wees as die moeilike tye kom.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com