Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

KENNIS VERSUS WYSHEID
Ons kinders se opvoeding kan 'n allesoorheersende passie word. Ons probeer om hulle van preprimêr tot matriek by goeie skole in te skryf. Ons moet egter in gedagte hou dat God nie van mening is dat 'n goeie opvoeding sukses waarborg nie. Baie skole, kolleges en universiteite, beskou die boodskap van die kruis as "dwaasheid". Vir hulle is dit 'n teken van swakheid, skande en 'n lae klas. Ons as ouers moet daardie boodskap weerstaan met die feit dat die wêreld se wysheid ons nie kan red nie. Die beste wêreldse opvoeding sit die pot mis — net die kruis kan ons red.
As ons God soek, kan ons wysheid kry. Ons moet ons kinders die waarde van 'n ewige perspektief leer. Dan hoef ons minder bekommerd te wees oor wat die wêreldbeskouing is oor waar ons wysheid kan kry nie.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com