Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

Parenting by Design Daily Devotional

DAG 20 VAN 280

VOORBEELD

Wees bedag op die voorbeeld wat jy vir jou kinders stel. God het dalk nie 'n probleem daarmee dat jy in 'n duur kar ry of duur klere dra nie, maar wat sien jou onvolwasse kinders? Hulle sien dalk iemand wat die wêreld se idee van skatte bymekaarmaak, ernstig opneem. Dink mooi na oor die les wat jy indirek aan jou kinders leer en neem dan die besluit om te koop of nie. Bou jy of breek jy af? Jou kinders se waardestelsel ontwikkel terwyl hulle jou dophou.

Alles wat jy bymekaarmaak is 'n voorbeeld vir jou kinders van jou waardestelsel. Waar jou skat is, daar sal jou hart wees.
Dag 19Dag 21

Aangaande hierdie leesplan

Parenting by Design Daily Devotional

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.

More

We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com