Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

VERTROU GOD (DEEL 1)
Wanneer jy Habakuk 1:5 buite konteks lees, kom dit voor asof God jou bemoedig. Die feit is dat God vir Habakuk gesê het Hy gaan die bose Babiloniërs vrye teuels gee oor Juda. Die Jode se straf, omdat hulle ongehoorsaam was, sou wees dat hulle doodgemaak of gevange geneem word, en die tempel sou vernietig word.
God doen wonderlike dinge op maniere waaraan ons nie kan dink nie. In die moeilike tye wat jy en jou kinders ondervind, sal God op maniere werk wat jou sal verbaas; "julle sal verstom staan oor wat julle sien." Hierdie woorde is 'n groot troos as jou kinders slegte keuses maak en die gevolge baie moeilik of selfs ondraagbaar voorkom. Die apostel Paulus sê: "O diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele, hoe onnaspeurlik sy weë!" (Romeine 11:33).

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com