Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John PiperVoorbeeld

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper

DAG 3 VAN 6

Almal van ons het misluk om God te verheerlik soos ons moet

Wat beteken dit om te "ontbreek…aan die heerlikheid van God?"  Dit beteken dat niemand van ons God vertrou en waardeer het soos ons moes nie.  Ons was nie tevrede gestel met sy grootheid nie, en het nie gewandel in sy weë nie.  Ons het ons tevredenheid in ander dinge gesoek, en dit meer kosbaar geag as God…wat die wese van afgodery is (Romeine 1:21-23).  Sedert sonde in die wêreld ingekom het, bied ons almal erg weerstand daarteen om God alleen as ons bevredigende skat te hê (Efesiërs 2:3).  Dit is `n afvallige oortreding teen die grootheid van God (Jeremia 2:12-13).

Dag 2Dag 4

Aangaande hierdie leesplan

Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John Piper

Almal in die wêreld wil graag gelukkig wees.  Dit is onafwendbaar.  Maar hoe presies pas ons strewe na geluk met God se strewe om verheerlik te word?  Dit is een van die belangrikste vrae wat jy ooit kan vra.  En die antwoord mag jou dalk verras.

More

Ons wil graag John Piper/Desiring God bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.desiringgod.org/