Soeke na Vreugde: Ses Bybelse Waarhede deur John PiperVoorbeeld
God het ons geskep vir sy glorie
God het ons gemaak om sy grootheid te vergroot, op dieselfde manier as wat `n teleskoop sterre vergroot. Hy het ons geskep om sy goedheid en waarheid en skoonheid en wysheid en geregtigheid te vertoon. Die grootste vertoon van God se heerlikheid kom vanuit `n diep vreugde oor alles wat Hy is. Dit beteken dat God die verheerliking kry en ons die vreugde. God het ons geskep sodat Hy die meeste verheerlik word wanneer ons die meeste tevrede is in Hom.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Almal in die wêreld wil graag gelukkig wees. Dit is onafwendbaar. Maar hoe presies pas ons strewe na geluk met God se strewe om verheerlik te word? Dit is een van die belangrikste vrae wat jy ooit kan vra. En die antwoord mag jou dalk verras.
More
Ons wil graag John Piper/Desiring God bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://www.desiringgod.org/