Psalms en Spreuke in 31 DaeVoorbeeld

Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Psalms and Proverbs in 31 Days

Psalms en Spreuke is vol van liedere, gedigte en geskrifte — uitdrukkings van ware aanbidding, verlange, wysheid, liefde, desperaatheid en waarheid. Hierdie leesplan sal jou deur Psalms en Spreuke lei in slegs 31 dae. Hier sal jy God ervaar en vertroosting, krag en bemoediging vind — die dinge waarna so baie mense smag.

More

Hierdie Leesplan is geskep deur YouVersion. Vir meer inligting en bronne, besoek asseblief: www.youversion.com