Ou Testament — Die Boeke van Moses

70 Dae
Hierdie eenvoudige leesplan sal jou deur die eerste vyf boeke van die Ou Testament lei. Met net 'n paar hoofstukke om elke dag te lees, is dit 'n ideale leesplan vir individuele- of groepstudie.
Hierdie leesplan is geskep deur YouVersion. Vir meer inligting en bronmateriaal, besoek asseblief: www.youversion.com