Die Ou Testament — Boeke van Wysheid

70 Dae
Hierdie eenvoudige leesplan sal jou lei deur die eerste vyf boeke van Wysheid — Job, Psalms, Spreuke van Salomo, Prediker en Hooglied van Salomo. Deur net 'n paar hoofstukke per dag te lees, is dit 'n ideale leesplan vir individuele- of groepstudie.
Hierdie Leesplan is deur YouVersion geskep. Vir bykomende inligting en bronne, besoek asb.: www.youversion.com
Oor Die Uitgewer