Ou Testament — Die Geskiedkundige Boeke
90 Dae
Hierdie eenvoudige leesplan sal jou deur die geskiedenis van die Israeliete in die Ou Testament lei met drie of vier hoofstukke per dag. Hierdie leesplan sal ideaal wees vir individuele- of groepstudie.
Hierdie leesplan is geskep deur YouVersion. Vir meer inligting en bronmateriaal, besoek asseblief: www.youversion.com
Oor Die Uitgewer