Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die GeesVoorbeeld
![Oswald Chambers: Peace - Life in the Spirit](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1032%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
Ons praat oor die vrede van Jesus, maar besef ons ooit wat daardie vrede behels het? Lees die verhaal van sy lewe, die dertig jaar van stille onderdanigheid in Nasaret, die drie jaar van diens, die laster en nyd, skinderpraatjies en haat wat Hy verduur het, alles onmeetbaar erger as enigiets wat ons ooit sal moet deurgaan; en sy vrede was ongesteurd, dit kon nie geskend word nie. Dit is daardie vrede wat God aan ons sal betoon; nie 'n soortgelyke vrede nie, maar dáárdie vrede. In ons gejaagde lewe, in ons werk om 'n lewe te maak, in alle omstandighede van die liggaamlike lewe, waar God ook al ons lewe deur omstandighede stuur — "My vrede" — die onverstoorbare, onaantasbare vrede van Jesus sal in elke besonderheid van ons lewe oorgedra word.
U aanraking het nog steeds sy oeroue krag. Raak my aan, Here, sodat ek in gemeenskap met Uself kan wees, totdat my hele wese van u vrede en vreugde gloei.
OORDENKINGSVRAE:
1. Het ek die soort vrede wat die aanvalle van laster en haat kan weerstaan?
2. Wat is dit wat heel waarskynlik my vrede sal versteur?
3. Waarom?
Aanhalings uit "Our Brilliant Heritage" en "Knocking at God’s Door", © Discovery House Uitgewers.
U aanraking het nog steeds sy oeroue krag. Raak my aan, Here, sodat ek in gemeenskap met Uself kan wees, totdat my hele wese van u vrede en vreugde gloei.
OORDENKINGSVRAE:
1. Het ek die soort vrede wat die aanvalle van laster en haat kan weerstaan?
2. Wat is dit wat heel waarskynlik my vrede sal versteur?
3. Waarom?
Aanhalings uit "Our Brilliant Heritage" en "Knocking at God’s Door", © Discovery House Uitgewers.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
![Oswald Chambers: Peace - Life in the Spirit](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1032%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
"Vrede: Lewe deur die Gees" is 'n inspirerende skat van aanhalings uit die werke van Oswald Chambers, die wêreld se mees geliefde oordenkingskrywer en outeur van "My Utmost for His Highest". Vind rus in God en kry 'n dieper begrip van die belangrikheid van God se vrede in jou lewe.
More
Baie dankie aan Discovery House Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek www.utmost.org vir meer inligting
Verwante Leesplanne
![Oswald Chambers: Vreugde - Krag In Die Here](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1041%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Oswald Chambers: Vreugde - Krag In Die Here
![Lewe Deur Die Gees: Oordenkings Deur John Piper](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F3841%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Lewe Deur Die Gees: Oordenkings Deur John Piper
![Span Jou Tyd In Vir God](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1355%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Span Jou Tyd In Vir God
![Om Die Stem Van God Te Hoor](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1281%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Om Die Stem Van God Te Hoor
![Glo God Is Goed — Ongeag](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F1930%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Glo God Is Goed — Ongeag
![Soek Daagliks Die Hart Van God — Wysheid](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F13048%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Soek Daagliks Die Hart Van God — Wysheid
![Delf dieper deur Romeine](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54169%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Delf dieper deur Romeine
![Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F55460%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?
![Voltydse Volharding](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54920%2F320x180.jpg&w=640&q=75)
Voltydse Volharding
![Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F54919%2F320x180.jpg&w=640&q=75)