PSALMS 96:1-3

PSALMS 96:1-3 AFR83

Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here, sing tot eer van die Here, almal op aarde! Sing tot eer van die Here, prys sy Naam, verkondig elke dag sy reddingsdade! Vertel die nasies van sy mag, al die volke van sy magtige dade.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 96:1-3