Psalms 96:1-3

Psalms 96:1-3 DB

Kom ons sing vir die Here ’n nuwe lied wat spesiaal net vir Hom geskryf is. Laat almal op hierdie wêreld kom saamsing. Laat ons oor ons groot en wonderlike Here sing! Laat ons nooit ophou om te vertel hoe Hy ons uit ons nood gered het nie. Moenie stilbly nie. Vertel vir al die volke op aarde hoe sterk die Here is en wat Hy alles kan doen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 96:1-3